Verified Reviews
Struisbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Struisbaai
Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.
"Oor die algemeen 'n baie rustige en aangename omgewing. Mooi uitsigte op die see en hawegebied. Daar is in Agulhas baie lekker eet- en koffieplekkies, wat ons ongelukkig nie in Struisbaai beproef het nie."
"Ek besoek graag die klein dorpies en as daar iets interresant dan maak ek graag weer 'n draai. Die was my tweede besoek aan Struisbaai, maar die eerste keer dat ek daar oorbly. Vorige keer op Arniston by die Cottages gebly en in my opinie is Arniston ver beter wat verblyf verskaf. Met die huidige bestuur van verblyf in Struisbaai, vir my nooit weer!"
"Struisbaai is such a nice and peaceful place. It's not the first time I have been on vacation in Struisbaai and it certainly won't be the last."
"Ek love Struisbaai. Ek voel gerus dat my kids met hul fietse rondry en rondstap. Die winkels se ure tydens Desember is van vroeg tot laat, wat baie nice is."
"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."
"5 ster. Struisbaai het ons harte gesteel. Ons sal nêrens anders weer vakansie hou nie."