Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Sunday's River Valley, Sunshine Coast
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation"Mooi en interessante bestemming met baie aktiwiteite vir almal."
"Dit is ideaal as jy na een van die trou venues in die area gaan maar ek sal nie daar bly as ek met vakansie is nie. So vir besigheid sal ek dit eerder voorstel."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique B&B"Dit is goeie waarde vir geld en gaste word selfs per boot by die gastehuis gehaal om by die Marina Wharf te eet, en glo my die kos daar was so lekker dat ons 3 aande in 'n ry daar gaan eet het. Marina Martinique kry 12/10 vir hulle verblyf."
"Die netheid in die dorp was opvallend, veral nadat ons wyd getoer het en werklik vervalle dorpe gesien het."
"Boknesstrand is 'n stil, rustige plekkie vir mense wat wil wegkom van die besige strande se gewoel en gewerskaf."
"Ek was aangenaam verras met die dorp en baie spyt dat ek nie langer kon bly om meer te ondersoek en te ervaar nie."
St Francis Bay, Sunshine Coast
A Little Shack"Dit was ons eerste besoek en ons was verras met wat alles gebied word. Sal graag weer wil kom om al die interessante winkeltjies te ontdek!"
"Kidd's Beach is baie stil en rustig soos wat 'n vakansie moet wees, weg van al die gejaag en geraas."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hydeaway Country Lodge"Ons was verras. PE is skoon en netjies. Dit was aangenaam om daar te wees."
"Ek dink Port Alfred moet ernstig iets doen aan die paaie. Dit pas nie by die pragtige dorpie nie. Die oulike winkelkompleks reg aan die begin van die dorp was 'n groot bederf. Kan almal aanraai om te gaan kuier, maar weereens, hou die gate dop! Veral in area by die strand."