Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."
"Wonderlike baai. Vriendelike mense met baie aktiwiteite vir kinders en lekker restaurante. Die see en golwe is heerlik om in te baljaar en dit was omtrent 'n ondervinding om die branderplankryers op Wavecrest te sien. Dis 'n paradys."
"Our family loves coming to Kleinemonde. A clean, safe and friendly little spot on the coast."
"Wonderlike plekkies, doen net jou eie navorsing voor jy bespreek en betaal."
"Jeffreysbaai was nog altyd vir ons 'n heerlike vakansieplek. Daar is meer as genoeg om te doen vir kinders. Jeffreys het 'n goeie winkelsentrum, verskeie goeie eetplekkies en genoeg besienswaardighede. Aston is bietjie uit Jeffreys, maar het goeie restaurante en baie basiese winkels. Aston het 'n wonderlike strand vir swem and loop."
"Jeffreysbaai kort so paar goedjies om te doen om 'n mens en die kinders besig te hou, veral in die onplesierige koue dae."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Lauricedale Country House & Garden Rooms"People are friendly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Brookes Hill Self-catering Suite"Enjoyed my stay, beautiful, clean city. "
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Mimosa"Ons was in piektyd in Desember daar en het gesukkel om 'n oop restaurant of koffie winkel te kry. Mens sou besig verwag, maar als wat toe is was nie aangenaam nie. Al die museums was ook gesluit. Daar is heelwat bedelaars op straat en die slegte paaie en rondloper vee maak dat mens eerder nie in die donker uitgaan nie."
"If you don't mind wind and rainy weather occasionally, I will recommend it definitely. Still there are lots more stuff to do even in bad weather. I will visit Jbay again."
"Definitely will return to soak in all that is on offer. Perfect mix of everything at arms reach."
"Baie rustige plek met groot oop strande selfs in die feestyd asook veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Tyday Accommodation"The place is very beautiful and peaceful."
"Very busy town, so book your excursions in advance. Lots to do and many great restaurants available."
"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."