Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Dolphin Dance Lodge - original"Has the most beautiful beach views with the most friendly people."
"Die dorp as sulks het baie verswak. Die dorp is redelik naby aan Addo Park, dus gerieflik vir besoeke daar."
"We were walking distance from Middle Beach and spent a lot of time there. Its very clean and pleasant. The town is quiet, with friendly folks always ready to lend a helping hand."
"Die nuwe chokka seisoen het begin en ons was bevoorreg om die bedrywighede gade te slaan. Wat 'n interessante ervaring."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The Harbour Masters House"Ontspanne omgewing en mooi stad."
"Dorp is 37 km van Addo Park. Mooi plase met sitrusboerdery van 'n enorme skaal wat ooglopend die dorp se bestaan verseker."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Tranquillity on Ibiza"Die dorpie is baie duur in vergelyking met ander dorpies. Veral as mens wil uitgaan vir ete. Die hawe is baie mooi uitgelê en ’n moet-sien, veral as die vissermanne begin om reg te maak om uit te gaan."
"Great destination. Recommended for any family as a place to go on holiday."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Close and Comfy"Met die toename in Covid19 maar bang om te veel rond te gaan. Maar daar is alles wat jy begeer. Veral seekosrestaurante, baie lekker."
"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."
"Alles was perfek behalwe die weer die Vrydag, maar Saterdag en Sondag baie mooi dae gewees."