Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Blue Horizon Bay, Sunshine Coast
Ocean Song"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."
"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Aramoana"Stunning baai, vriendelike mense. Lekker vir ontspan, ongelukkig nie veel vir kinders om te doen nie, maar baie goeie restaurante."
Chelsea Conservancy, Sunshine Coast
Country Getaway Deer Park Estate"Very beautiful environment and within easy reach of major tourist attractions, beaches and conference/event venues. Reasonably close to town for the average business traveller - just 15 km from the airport. "
St Francis Bay, Sunshine Coast
BriSan On The Canals"Ry uit na die mees Suid-Oostelike punt van die land, dis magies!"
"Stil en veilige omgewing, naby nodige inkopiesentrums en uitstekende restaurante. As jy vervoer het, omtrent 20 min vanaf hoofstrande."
St Francis Bay, Sunshine Coast
i-LOLLO"Die paaie is in vreeslike toestand, glad nie 'n goeie indruk nie. Slaggate orals!"
"Dis mooi, maar daar's nie veel te doen nie omtrent aktiwiteite nie. Dis maar 'n still plekkie met min groot plekke. Dit kan goed wees as jy wil wegbreek van die stede af, maar nog steeds winkels het om die nodige te kry. Baie lekker strande om te hengel of net pret te he met die Familie."
"Baie goeie en veilige area ek het 'n ander verblyf gekry vir my tyd en ek was baie gelukkig met my goeie diens en gasvryheid wat ek ontvang het. "
"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."
"Ongelukkig was die reisburo/inligtingskantoor al gesluit toe ons by die dorp gearriveer het, maar ons kon 'n kaart van Addo en van Kirkwood by Nieshout bekom. Alhoewel die dorpie klein is, is daar 'n hartlikheid en gasvryheid by die plaaslike besighede teenoor besoekers en gebaseer daarop sal ons graag weer die dorp wil besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
SANParks Addo Matyholweni Rest Camp"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Milkwood Way"Dit is 'n baie rustige en veilige plek buite seisoen. "
"Oesterbaai is verruklik. Die natuurskoon slaan 'n mens se asem weg. Orals waar jy kyk is dit ongelooflik mooi. "