Successfully reported

Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.

Bushmans River, Sunshine Coast

Holiday Shack

"Awesome! Pragtig! Beste vakansiebestemming! "

Blue Horizon Bay, Sunshine Coast

Ocean Song

"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."

Port Alfred, Sunshine Coast

Garden Cottage

"Been here many times on business, but would like to spend some holiday time here."

Marina Martinique, Sunshine Coast

Trinidad Villa 3

"Baie goeie toeristebestemming!"

Port Alfred, Sunshine Coast

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Aramoana

"Stunning baai, vriendelike mense. Lekker vir ontspan, ongelukkig nie veel vir kinders om te doen nie, maar baie goeie restaurante."

Port Alfred, Sunshine Coast

Little Patch of Heaven

"Pragtige plek en lekker strand."

Chelsea Conservancy, Sunshine Coast

Country Getaway Deer Park Estate

"Very beautiful environment and within easy reach of major tourist attractions, beaches and conference/event venues. Reasonably close to town for the average business traveller - just 15 km from the airport. "

St Francis Bay, Sunshine Coast

BriSan On The Canals

"Ry uit na die mees Suid-Oostelike punt van die land, dis magies!"

Framesby, Sunshine Coast

Sparrows Nest

"Stil en veilige omgewing, naby nodige inkopiesentrums en uitstekende restaurante. As jy vervoer het, omtrent 20 min vanaf hoofstrande."

St Francis Bay, Sunshine Coast

i-LOLLO

"Die paaie is in vreeslike toestand, glad nie 'n goeie indruk nie. Slaggate orals!"

Port Alfred, Sunshine Coast

Little Patch of Heaven

"Baie mooi en rustige dorpie, sal beslis weer terug gaan. "

Aston Bay, Sunshine Coast

Athena

"Dis mooi, maar daar's nie veel te doen nie omtrent aktiwiteite nie. Dis maar 'n still plekkie met min groot plekke. Dit kan goed wees as jy wil wegbreek van die stede af, maar nog steeds winkels het om die nodige te kry. Baie lekker strande om te hengel of net pret te he met die Familie."

Wavecrest, Sunshine Coast

105 @ Boneyard

"Baie goeie en veilige area ek het 'n ander verblyf gekry vir my tyd en ek was baie gelukkig met my goeie diens en gasvryheid wat ek ontvang het. "

Loerie, Sunshine Coast

Bergrivier Eco Retreat

"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."

Wavecrest, Sunshine Coast

@ Home JBay

"Lieflike woonbuurt."

Kirkwood, Sunshine Coast

Nieshout Cottage

"Ongelukkig was die reisburo/inligtingskantoor al gesluit toe ons by die dorp gearriveer het, maar ons kon 'n kaart van Addo en van Kirkwood by Nieshout bekom. Alhoewel die dorpie klein is, is daar 'n hartlikheid en gasvryheid by die plaaslike besighede teenoor besoekers en gebaseer daarop sal ons graag weer die dorp wil besoek."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Milkwood Way

"Dit is 'n baie rustige en veilige plek buite seisoen. "

Summerstrand, Sunshine Coast

125 Brookes Hill Suite

"Het my verwagtinge oortref. "

Kabeljous, Sunshine Coast

28Kabeljauws

"Sommer baie lekker. Ek wens ek kon langer bly."

Uitenhage, Sunshine Coast

Little Tree Loft

"Ek is persoonlik van Uitenhage en dink ons het potensiaal. "

Oyster Bay, Sunshine Coast

Ten on Tornyn 2

"Oesterbaai is verruklik. Die natuurskoon slaan 'n mens se asem weg. Orals waar jy kyk is dit ongelooflik mooi. "

Page
Page 77 - Showing 2281 to 2310