Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Cape St Francis, Sunshine Coast
Seascape"As 'n mens weg wil kom van die gewoel van die stad is hierdie die perfekte bestemming. Jy het stilte, maar kan ter enige tyd Kaap St Francis Bay en die hawe besoek. Die strande is lank en skoon en daar is pragtige staproetes."
"Seafield has a lovely beach and safe river mouth and an added bonus is it has a dog-friendly beach."
"Bluewater Bay has all the necessary amenities close by which helped make our holiday enjoyable. "
"Dink sterk daaraan om daar dalk 'n plekkie in die son te bekom en te gaan aftree. Die rustigheid is wat die plek spesiaal maak."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Quarter Deck 2"Kaap St. Francis self is 'n heerlike plek, dis baie rustig en dis ook glad nie te warm gewees nie."
"Ons het heerlik by Lala Lapa geëet en ook lekker op die strande gestap met ons hondjies."
"Bluewater Bay was really quiet and the beaches aren't the best, but it's located close to the highway. It's perfect for me as I travelled back and forth to PE and it didn't take me more than 15 minutes to get to my locations. Very underrated area and won't mind staying in the area again when on holiday."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Little Rose"Strate se lyne moet meer sigbaar gemaak word, andersins 'n baie lekker plek."
"With beaches, rivers and bush must be one of the best holiday venues in the world."
"Baie baie skoon, self met die vakansie dae geen vullis wat rondlê. Stil en rustige buurt met skoon netjiese strand."
"Ek persoonlik dink nie Humansdorp self is veel meer as 'n klein, slaperige, plattelandse dorpie nie. Maar dit is baie naby aan Jeffreysbaai, St Francis, Oesterbaai en net 'n uur of so se ry van verskeie lieflike strande by plekke soos Stormsriviermond en Plettenbergbaai. 'n Baie goeie basis vanwaar jy allerhande wonderlike plekke kan besoek. En die dorp het genoeg supermarkte en "Fast food"-winkels om jou maag permanent vol te hou, asook meeste van die groot banke. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam. "
Clarendon Marine, Sunshine Coast
Beach House in Beachview"Beachview and Seaview are beautifully hidden spots - would return there one day!"
"Sal nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar is naby die werklike toeristebestemmings! "
Cape St Francis, Sunshine Coast
Cape St Francis Resort"Great location in close proximity St Francis amenities."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Cape St Francis Resort"Dit is 'n pragtige dorp waar mens kan rus met baie om ook te doen as jy wil besig bly."
"Seaview het baie ongemaklike rotse om op te loop. Maar daar is wel baie see lewe soos dolfyne, seekatte, seesterre, alikreukels en vissies om te aanskou."
"For Port Elizabeth, we were happy to stay here, with a great stretch of coastline and an atmospheric buzz around the area. But Port Elizabeth as a whole didn't excite."
"Wavecrest is 'n wonderlike plek. Baie aktiwiteite en baie bekostigbaar. Die strande en restaurante is werklik troeteldier-vriendelik. "