Successfully reported

Verified Reviews

Swellendam

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Swellendam

Rated 4.6 out of 5 based on 774 reviews.

Swellendam

Die Plaashuisie

"Bontebok National Park is 'n moet besoek vir die wat die natuur geniet en waardeer."

Swellendam

LANTERN Self-Catering Cottages

"'n Besoek aan die nabygeleë Bontebokpark is die moeite werd!"

Swellendam

Eenuurkop Guest Farm

"Tyd moet gemaak word om Swellendam te besoek, dis rustig met baie besienswaardighede."

Swellendam

Impangele

"Pragtige plek met fantastiese restaurante."

Swellendam

Old Thatch Lodge

"Swellendam is 'n pragtige dorp met die asemrowende berge aan die noorde kant. Sal dit as 'n bestemming vir 'n paar dae se kuier aanbeveel."

Swellendam

Guesthouse LaRachelle

"Baie rustige dorp en baie netjies en skoon dorp. Baie vriendelike mense in die restaurante waar ons gaan eet en koffie drink het. Sal the Goal en The woodpecker aan almal aanbeveel! "

Swellendam

LANTERN Self-Catering Cottages

"Die dorpie en argitektuur is baie mooi. Dis klein, maar nie dood nie. Daar is baie lekker restaurante! Aangename mense ook. Kan in die hoofstraat stop en die hele dorpie sommer te voet verken as jy hou van stap. Sal graag die Rain Spa nog wil probeer. Dit lyk na iets besonders. Sal egter nie vir langer as twee dae bly nie. "

Swellendam

Aviento

"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"

Swellendam

Hermitage Huisies

"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "

Swellendam

30 Lichtenstein

"Een van die beste bestemmings en ons gaan beslis weer terugkeer."

Swellendam

The Hideaway

"Goeie eetplekke, heelwat besienswaardighede afhangend van die besoeker se belangstelling. "

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Our only regret about Swellendam is that we were still in city-mode, because we did not realise that some places closed earlier than the time stated on the Swellendam Tourism website."

Swellendam

Winterson en Somerkoelte

"Lovely quaint little town - lovely weekend breakaway."

Swellendam

Super Petite @ 27

"Dis 'n baie mooi, skoon dorpie. "

Swellendam

Eenuurkop Guest Farm

"'n Baie mooi plek."

Swellendam

Langeberg Guest Lodge

"Swellendam bly maar net 'n mooi dorp."

Swellendam

The Hideaway

"Heerlik met fietse vroeg in die oggend gaan ry, baie veilig en ongelooflik mooi."

Swellendam

The Sanctuary

"Beautiful town and surroundings. I will go back there."

Swellendam

Elianthe's Guest House

"Lieflike historiese plek."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Beautiful charming city, with historical places of interest and good restaurants."

Swellendam

Super Petite @ 27

"Vriendelike mense by die museum, Bontebokpark en ander besienswaardighede, asook by Tyre Mart waar ek my band laat regmaak het. Ek dink Swellendam is 'n absolute juweel."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Drostdy Museum is very interesting!"

Swellendam

Super Petite @ 27

"Dis 'n pragtige en netjiese dorp!"

Swellendam

Impangele

"Wonderful town, plenty of history and with lots to do."

Swellendam

Fleckvieh Guestfarm

"Swellendam is een van die wonderlikste en rustigste dorpies. Ons keer jaar na jaar terug."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"'n Pragtige dorp. "

Swellendam

Die Plaashuisie

"Lekker plek."

Swellendam

Fleckvieh Guestfarm

"Pragtige dorp met die mooiste ou geboue en die dorp is netjies en skoon en het restaurante om van te kies en keur."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630