Verified Reviews
Swellendam
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Swellendam
Rated 4.6 out of 5 based on 774 reviews.
"'n Pragtige dorpie vol geskiedkundige plekkies. Enigste teleurstelling was die Bontebokpark - alhoewel dit 'n mooi area is, was die administrasie baie swak. "
"Baie lekker en rustige dorpie met heelwat om te sien en te doen - van historiese besienswaardighede op die dorp tot heelwat nasionale parke vir die avontuurlustige reisigers! Die dorp is ook nie ver van die kus af nie en 'n daguitstappie na Hermanus is ook moontlik indien 'n mens so voel."
"Swellendam is 'n wonderlike dorp en definitief die moeite werd om te besoek. "
"Rustig plaatsje met wel twee hele lekkere restaurantjes: Koornlands (om te dineren) en La Belle Alliance (om te lunchen). Lekker plaatsje om even tot rust te komen. Verder niet heel veel te doen in de nabije omgeving."
"Pragtige dorpie met vele restaurante en vriendelike mense."
"Ons het 'n vermoede mense weet nie van Swellendam as 'n bestemming nie. Dit is 'n pragtige dorp wat soveel bied. 'n Paar dae is nodig om alles behoorlik te verken."
"Wat 'n mooi dorp. Die geskiedenis is fantasties. Ek het gesukkel om Carina by die 'Fairy and Elf Kingdom' weg te kry!"
"Ek het 'n sagte plekkie vir hierdie historiese dorp met sy ryk geskiedenis, mooi natuurskoon en vriendelike mense."
"Die Bontebok Natuurreservaat was 'n groot teleurstelling. Die nuwe ingang is baie versteek, die pad is baie sleg in die park, die diere is baie uitgedun en ek dink nie jy kry waarde vir jou geld nie. Die "Stroom" vir dagbesoekers is baie mooi en skoon waar 'n mens lekker sal kan braai, swem en visvang. Die Tredoux-pas is asemrowend en lekker naby vanaf Swellendam. Swellendam is nog mooi skoon en rustig. Lekker wegbreekplek en nie te ver van die Kaap af nie."
"The restaurants are expensive. The town needs a Spur and a Steers. We had a very enjoyable & affordable meal at Elements Restaurant - this I can highly recommend. "
"Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig."
"The hiking trails in the Nature Reserves are wonderful. Wish we could have stayed longer."
"Pragtige omgewing. Die kaaswinkel naby die plaas is aan te beveel. Asook De Molen restaurant daar naby. Ons het heerlik daar geëet."
"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."