Verified Reviews
Tergniet
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tergniet
Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.
"Tergniet is ongerep en tog naby aan alles om jou verblyf onvergeetlik te maak. Seeplaas en De Vette Mossel is 'n klipgooi ver vir 'n onvergeetlike ervaring. "
"Brilliant beautiful location. Such a gem on the coastline. Would recommend this area to anyone looking to get away from it all."
"Tergniet is naby om te ry na Mosselbaai en George, maar ver genoeg van alles om rustig en veilig te ontspan. "
"Tydens laaggety is dit baie lekker om tussen die rotse te loop en te kyk na al die seelewe."
"Ons was in September daar en dit was bietjie koel. Maar die walvisse het met hulle kalfies in die vlakwater net agter die golwe gelê ons het vyf groepies gesien! Die munisipale dienste lyk ook besonder goed. Daar word nou, Sept. 2019 aan die verbypad gewerk. "
"Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie."