Verified Reviews
Transgariep
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Transgariep
Rated 4.2 out of 5 based on 1607 reviews.
"Pragtige natuurskoon. Net baie hartseer om te sien hoe laag die dam se vlakke is. "
"Sal heerlik by dam kan visvang en diere kyk. En net 'n rustige omgewing vir ontspan."
"Beautiful dam, recommend going for day visit to Forever Resort just to relax and unwind."
"Het die toer af in die dam baie geniet. Toerleier het hom uitstekend van sy taak gekwyt. "
"Oulike omgewing vir uitspan vir 'n hele paar dae. Wat 'n pluspunt sou wees, sou 'n twee-of-driebladsy A4 'print-out' wees wat iets van die Gariepdam en die oorde, natuurreservaat, ens. se ontstaansgeskiedenis vertel, bykomende besienswaardighede in die omgewing, ens. Hoe gemaak as iemand dalk die damwal van naderby sou wou besigtig, ens."
"Jy moet weet hoekom jy hiernatoe kom. Dit gaan oor die rustigheid en die afgeleë platteland."
"Die dam is tans baie leeg maar die natuurskoon was ongelooflik. Daar is 'n oulike restaurant vir etes met baie goeie diens en die damwal is in goeie kondisie. Baie lekker plek vir foto's neem."
"Bethulie het ryk geskiedenis en moet beslis besoek word. Die omgewing is rustig en baie mooi."
"Dis 'n ongelooflike 'mega structure'', wat mens ten minste een keer moet sien."
"Dit is beslis die moeite werd om hier aan te gaan en die omgewing te geniet."