Verified Reviews
Tsumeb
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tsumeb
Rated 4.4 out of 5 based on 10 reviews.
Villa Africa Guesthouse
"Pragtige, skoon dorpie. Met 'n baie oulike museum en ou Duitse kerkie, 'n moet vir 'n besoek."
TeaterHuis
"Mooi skoon en netjies. Almal is so aktief in die middae. Dit skep 'n veilige en gesonde omgewing."
Conductors Inn
"Ons get twee museums en die sinkgat besoek. Daar wag egter meer om te sien maar ons het nie genoeg tyd gehad nie. Rustige dorpie, moontlik die juweel van Ovamboland. "