Verified Reviews
Tulbagh
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tulbagh
Rated 4.5 out of 5 based on 607 reviews.
"Pragtige dorp waarop sy inwoners trots is. Het by al die museums goeie inligting deur personeel ontvang. "
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
"Mooi, vindingryk, rustig, besit 'n sekere atmosfeer. Ouwêrelds, tog sag en modern."
"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
"Tulbagh is 'n pragtige omgewing waarna ons uitgesien om bietjie te kuier, maar Tulbagh was nie vir ons 'n goeie ondervinding nie."
"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "
"Beautiful village, lovely wine farms, good restaurants, worthy of a three day visit."