Verified Reviews
Upington
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Upington
Rated 4.3 out of 5 based on 628 reviews.
"Daar is oulike restaurante en die Oranjerivier in vloed was 'n groot aantrekkingskrag."
"Ons hou baie van Upington. Al die mense ( van eienaars, na werkers, na kelners) was baie vriendelik en behulpsaam."
"Het net daar geslaap, maar die vol rivier was indrukwekkend en bied seker baie moontlikhede vir toerisme. Padaanwysers kan verbeter word. Sommige is erg verweer en onduidelik."
"'n Skoon, plattelandse dorp waar mens veilig voel om in die aand te gaan soek na 'n eetplek, en 'n smaakvolle ete by een van die talle restaurante te geniet."
"Upington has a rich history. A pity the Oranje-Kalahari Museum is not well cared for."
"Ons was mal oor Upington en die area. Daar is heelwat om te beleef en het 'n skoonheid van sy eie."
"I have family in Upington, so we travel there every year but this was my first time staying over in a guesthouse in Upington. So, always my holiday destination."