Verified Reviews
Volksrust
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Volksrust
Rated 3.4 out of 5 based on 63 reviews.
"The only thing I could see were the beautiful landscapes, but didn't see much else in terms of activities or attractions in or around."
"Ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat 'n lekker gesellige plekkie soek."
"Once you get used to the potholes in the road and the cattle that roam freely, Volksrust is a welcoming town."
"Die dorp se infrastruktuur voldoen volkome aan besoekers se behoeftes in terme van brandstof, wegneem-eetplekke en inkopies."
"Baie besig. Kosplekke maak nie voorsiening vir ekstra personeel nie. Het 45 min gewag vir wegneemete en dit was vreeslik vuil."
"Mal oor die platteland, vistas en sy mense. Dit is hartseer dat ons daar deur moet 'jaag' om ons bestemmings te bereik. Volgende keer stop-ry ons al die pad."
"Die paaie in en om waar ons gebly het is in 'n baie swak toestand. Daar is geen restaurant geriewe in Volksrust nie behalwe Wimpy. Ek het toevallig 'n restaurant by die dam ontdek, so 10 km uit die dorp op die Amersfoortpad, Die Waterfront Restaurant, ek sal enige iemand aanbeveel om daar aandete te gaan geniet,die pryse is uitstekend, geen ander restaurant kan hulle klop nie en die spyskaart is iets om van te droom."
"Wakkerstroom is om die draai en daar is heelwat om te doen en te sien om jou verder besig te hou. "
"Pragtige area. Definitief 'n besoek werd en natuurlik moet jy daardie besoek oornag by die Gilbert House B&B insluit!"
"The town needs a bit of a clean up. It looks like it was a quaint town back in the day. We didn't spend too much time in the town to give any further feedback."
"Being halfway to Kruger Park, it is a convenient stopover. Finding a food outlet was difficult."
"Ons het oorgeslaap juis om Amajuba Koppie te sien. Dit was teleurstellend dat ons die enigste mense daai dag daar was. Volksrust self is klein en het die nodigste. Min mense in Volksrust kon ons aanwysings gee na Amajuba koppie. Daar kan báie meer gedoen word om toeriste na hierdie dorp te lok."
"Volksrust is in 'n pragtige deel van ons land en het groot potensiaal as 'n toeristebestemming!"