Verified Reviews
Vyfhoek
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vyfhoek
Rated 4.3 out of 5 based on 20 reviews.
"Dis sekerlik nie almal se smaak nie nie, maar die landelike omgewing is ideaal vir almal wat dit geniet en ook bietjie van die besige stadsgewoel en geraas wil wegkom. Dis verseker bemarkbaar as toeristebestemming."
"Ons enigste negatiewe komentaar is die hond wat die hele aand geblyf het. As ons nie so ver huis toe moes ry die volgende dag nie sou dit nie 'n problem gewees het nie - ons het ook honde so ek weet dit is nie altyd moontlik om hulle stil te hou nie, maar hulle het baie geblaf en ons het niemand gehoor of gesien wat ondersoek kom instel nie."
"Potchefstroom het nou al so uitgebrei dat Vyfhoek al deel is van die dorp. Dit is naby aan die universiteit en die Bult."