Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"As jy wil braai en by die huis kuier is dit die perfekte area. Daar is nie 'n McDonalds, Panarottis of Chinese-takeout-opsie nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld"Wees voorbereid en vat die nodige saam, naaste dorp is Thabazimbi."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld - Snuifpeul"Beslis 'n goeie wegbreek uit die besige stadslewe!"
"Die dorpie Vaalwater is nie baie besonders nie, maar die omgewing is pragtig, daar is baie wat mens kan doen."
"Everybody there is very accommodating, even when we went to buy clothing. The staff was very friendly. It is really a place to go to."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustgevonden"Die paaie is nie goed nie. Nie 'n goeie winkelervaring gehad nie. Wildspaaie is nie duidelik gemerk nie. 4x4-roete behoort 'n duidelike aanwysing te hê."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"The actual game reserve was very disappointing. We barely saw any animals and we went with the game ranger and in our own car. It is false advertising saying its a Big 5 Game Reserve when the cats are in a separate enclosure that you have to pay for and everyone we spoke to hadn't seen buffalo, elephant or rhino. Other than the game, the restaurant and Mbali spa was awesome."
"Ons was hoofsaaklik daar om Marakele Nasionale Park te besoek en was effens teleurgesteld in die park. Baie min wild gesien en feitlik geen voëls nie."
"Een van die min dorpe wat jy kan sien waar wet en orde nog gehandhaaf word. Modimolle is netjies en die winkelsentrum is pragtig."
"Die bosveld met al die diere en voëls is vir ons as natuurliefhebbers altyd 'n gesogte bestemming."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Alles goed beplan en uitgelê. Het die voorreg gehad en dat ek al 'n paar keer daar was en sal dit enige tyd aanbeveel."
"We were on a gholf tour and found the area to be central to golfing destinations."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Beslis die moeite werd om hier te kan ontspan!"