Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Klein, besige dorpie, maar genoeg winkels as jy iets benodig. Die gholfbaan is 'n wenner vir die wat gholf speel."
"Die klimaat vir hierdie tyd van die jaar is uitstekend. Dit is maklik bereikbaar - slegs twee uur van ons huis af. Heelwat besienswaardighede en ontspanning in die omgewing, daarom is ons gereelde besoekers aan die omgewing."
"Bela-Bela is 'n ou bekende vir ons. Dit is altyd lekker om daar vakansie te hou en met soveel oorde kan dit net 'n wenner wees. Die waterfront wat afgebrand het is 'n groot jammerte en ek hoop dit word herstel, want dit was 'n groot aanwins vir Bela-Bela."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Palm Inn Guesthouse"Nice bushveld area, golf course and fine malls and recreation areas."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Sandpatrys Guest House"Die Lephalale Mall is gerieflik geleë en ons het heerlik uitgeëet by die Spur."
"Die bosveld is 'n besondere mooi plek Die ligging is naby Johannesburg. Hoofweg loop maklik na Bela-Bela."
"Klein dorpie met baie vriendelike mense. Stop gerus langs die pad by die verskeie padstalletjies vir lekker middagete of vleis en biltong aankope. Lieflike bosveld juweel, wens ons het meer tyd gehad om die area verder te verken!"
"Very peaceful and lots of natural views. Nice place to enjoy nature and get away from the city life."
"Can you please take care of the lodge, especially in the cleaning department, but other that everything was great. We got everything that we wanted and needed."
"Ken Modimolle nie baie goed nie, bevind dit meer as 'n jagplek as 'n wildkyk plek."
"As jy gholf wil speel, maak net seker jy bespreek voor die tyd, want soos dit maar werk gedurende langnaweke is daar gewoonlik geen afslaantye beskikbaar nie."
"Baie vriendelike mense wat my taal praat. Daar is 'n Biltong Inn wat niemand mag misloop nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Baie veilig en bied werklik vyfster waarde vir jou geld."