Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Vawter"Pragtige dorpie wat alles het wat nodig is. Daar is 'n groot Mall waar mens noodsaaklikhede kan kry. Pragtige gholfbaan en 'n awesome slaghuis waar ons krokodilvleis kon koop. Beautiful!"
"Dit het 'n lieflike klimaat die tyd van die jaar en is naby geleë and Gauteng en Marble Hall."
"Bela-Bela was oor die algemeen baie lekker en ons dink verseker daaraan om hierdie dorpie in die toekoms weer te besoek. "
"Ons het geen inkopies gedoen in die dorp self nie, maar die nodigste is beskikbaar."
"The Ventura department with the hot sources can be very much recommended. The outdoor installations are very beautiful and clean."
Welgevonden Game Reserve, Waterberg
Rock Lodge Vaalwater"We loved it so much and want to come back with the whole family."
"Bela-Bela is ver genoeg van die stad se geraas en gejaag en naby genoeg vir 'n naweek weg met met pragtige sonsondergange. "
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Vawter"Dalk moet daar net ekstra borde opgerig word, siende dat ons van 'n ander kant af gekom het, het ons nogal gesukkel om die afdraai te kry. Die pad na ons bestemming was werklik in 'n goeie toestand."
"A wonderfully peaceful place where one can get back into touch with nature."
"Ons het te min gesien om regtig 'n ingeligte opinie te gee, maar wat ons gesien het was positief."
"Modimolle is 'n mooi plattelandse dorpie en alles was beskikbaar wat ons vir die naweek benodig het."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Mountain View Bush Lodge"Ons sal graag meer wil weet oor Ellisras, maar min inligting vir toeriste. Het darem die gholfbaan besoek - baie mooi baan."
"Mal oor die Bosveld en naby Pretoria. Kan nog op Vrydagmiddag betyds daar aankom."