Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Lekker warm klimaat in die winter vir ons Gautengers en vir die tuinier, ideale tuin maak geleenthede. "
"Baie mooi area, ons doel was natuurlik besigheid, die dorp kan wel doen met 'n paar goeie slaghuise."
"Wanneer als toeristen B&B de bezetting toeneemt zal de rust voor de zakenreiziger afnemen. Maar of dat een reden is je niet op toeristen te richten? De zaken reiziger is wellicht meer gebaat bij eenpersoonskamers, dus als er uitgebreid gaat worden zou daar een hogere bezetting gescoord kunnen worden. "
"The place has amazing places to visit and the game farms are good. We enjoyed our time at the Marakele Predator Park, it was really worth the visit and so was the Marakele Game Park. "
"Die Mirakelen natuurreservaat was 'n aangename verrassing.....definitief 'n besoek werd."
"Ons kon die nodige daar vind. Die Wimpy koffie was tops en die diens puik. Sal net nie die publieke toilette aanbeveel nie."
"Ons was by Windpompfees. Ons wou nog die Sondag kuier en iets doen maar kon nie iets kry wat aanbeveel word nie."
"Baie mooi area, wil nog daar eksploreer want ek dink dit is fantasties vir lang naweke en het baie 'hidden treasures' om te soek en ervaar."
"Bemarking en meer dinge om te doen in die omgewing sal al die lodges in die waterberg 'n groot boost gee in terme van families wat in die omgewing sal kom tuisgaan, maar daar is baie min dinge om te doen veral as mense kinders het."
"Klein maar interessante dorpie met alles wat mens nodig het in die winkelsentrum. Sal weer gaan."
"Dit is gewoonlik ons bestemming vir 'n langnaweek. Son, natuur en skoon lug. Wat meer kan ons stadsjapies vra."
Welgevonden Game Reserve, Waterberg
Rock Lodge Vaalwater"Baie mooi area, 'n mens wil nie teruggaan stad toe nie. "
"Mal oor Naboomspruit, was nou al by twee verskillende plekke in Naboomspruit en altwee die moeite werd!"
"Bela-Bela is baie gerieflik naby aan Pretoria wat dit 'n uitstekende area maak vir kort wegbreke met klein kindertjies."
"Dit is skoon, gerieflik, veilig en die atmosfeer is vriendelik en rustig. Hou dit so!"