Successfully reported

Verified Reviews

Wellington

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wellington

Rated 4.6 out of 5 based on 256 reviews.

Wellington

House of Perez

"Rustige plek met baie mooi uitsigte."

Wellington

Monte Vidéo Guest House and Function Venue

"Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery."

Wellington

House of Perez

"Lovely area - need to go back and explore more!"

Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"Lekker rustige dorp om te gaan ontspan."

Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"Ons het Saterdag uitgery vir n wynproesessie. Ongelukkig weens Covid was baie van die plekke toe of baie stil. Maar ek besef dis nie hulle skuld nie. Ons het wel 'n Gin-toets gedoen by Wild Rose. Die eienaar, Nadia, is amazing. Nuwe vriend gemaak daai dag. Wellington is 'n pragtige dorp en ek sal definitief weet teruggaan soontoe."

Wellington

Sauvignon Country Lodge

"Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek."

Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"The Wellington surrounds are a hidden gem."

Wellington

Sweetwater Guesthouse

"Best place, nice and quite."

Wellington

Uitsig Guesthouse

"Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie."

Wellington

Farm Style Garden Cottage

"Baie jare in Wellington gebly, was lekker om weer al die berge en die mooi van Wellington te beleef."

Wellington

Uitsig Guesthouse

"Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer."

Wellington

Uitsig Guesthouse

"Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede."

Wellington

Hanna

"Vir iemand wat sy/haar spiritualiteit wil vernuwe, is Wellington die plek!"

Wellington

Farm Style Garden Cottage

"Netjiese dorpie en daar was baie om te sien en doen."

Wellington

Farm Style Garden Cottage

"Lyk na 'n mooi dorp. Berge om die dorp is pragtig."

Wellington

Uitsig Guesthouse

"Pragtige rustige dorpie met die beste skoenwinkel - Redemption handgemaakte skoene en handsakke."

Wellington

Oude Wellington Estate

"Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase."

Wellington

Hanna

"Great place with a lot of greenery, ideal for rest and break from city life!"

Bovlei, Wellington

Farm Style Garden Cottage

"I love the Cape-Dutch and French architectural designs of most, if not all buildings. There's some as old as 250 years old."

Bovlei, Wellington

Cummings Guesthouse

"Beautiful area to travel to."

Bovlei, Wellington

Hanna

"Pragtig veilig en skoon."

Wellington

La Rochelle

"Pragtige plek."

Wellington

A Perfect

"Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase. "

Bovlei, Wellington

Arlemu Landgoed

"Die wynplase is lekker naby en het 'n cosy feeling, maar meerderheid van hulle vereis 'n bespreking vir die wynproe. "

Wellington

A Perfect

"Quaint and peaceful. "

Bovlei, Wellington

Ons Stee

"Voel soos plaas!"

Bovlei, Wellington

Wellington Country House Guesthouse

"Ek dink Wellington is sentraal geleë, naby baie aktiwiteite en het baie mooi uitsigte, hoewel ek op 'n sakereis was en nie aan enige aktiwiteite deelgeneem het nie."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150