Successfully reported

Verified Reviews

Wellington

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wellington

Rated 4.6 out of 5 based on 256 reviews.

Wellington

The Garden Shed

"Daar is 'n aantal histories geboue in die dorp. Die omgewing (berge en wingerde) is mooi. "

Wellington

Rooiheuwel Cottage

"Wellington is 'n baie mooi plek. "

Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate

"Wonderlike natuurskoon."

Wellington

The Garden Shed

"Beautiful place, more for adults who want to get away from the city life and relax a bit. "

Wellington

June's Place

"Oulike plek en goed geleë. Mal oor die dorp."

Wellington

The Garden Shed

"Dis warm in die somermaande. Goed geleë in die wynlande. "

Wellington

La Rochelle

"Baie sentraal om die platteland (Boland) te verken en beskik oor die nodige winkels vir basiese benodighede. 'n Vyfsteratletiekbaan [1 van net 3 in ons land) waar ons seun kon oefen. Goeie restaurante net buite die pragtige dorpie."

Wellington

La Rochelle

"Baie mooi dorpie met vele besienswaardighede en inkopiesgeleenthede. Gerieflike wegspringpunt na baie bestemmings as mens op 'n vakansie reis is. "

Bovlei, Wellington

XX Burgundy 161

"'n Mens kry sommer so 'n lekker plattelandse gevoel."

Wellington

Rooiheuwel Cottage

"Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!"

Wellington

The Garden Shed

"Mooie bestemming."

Wellington

Olifantskop Cottage

"Sigbare straatname sal baie help."

Wellington

La Rochelle

"Mooiste Bolandse dorp!"

Bovlei, Wellington

Ons Stee

"Pragtige, asemrowende natuurskoon: berge en wingerde."

Wellington

A Perfect

"Mooi en skoon dorpie!"

Wellington

La Rochelle

"Pragtige dorp en omgewing!"

Wellington

La Rochelle

"Dit is 'n pragtige dorp met lieflike Victoriaanse geboue en daar is baie om te doen. "

Wellington

The Garden Shed

"Bainskloof-pas en Breytenbach-sentrum is besonders."

Wellington

Tempel Wine Lodge

"Buiten wynplase besoek, is daar nie regtig ander toeristeaantreklikhede nie, of dit word net nie bemark nie."

Wellington

La Rochelle

"Dit was my eerste besoek aan Wellington. Een woord: Asemrowend!"

Wellington

Olifantskop Cottage

"Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die meer bekende wynlandgoedere, maar Wellington staan geensins terug nie en het ook historiese besienswaardighede. "

Wellington

La Rochelle

"Netjiese Kaapse meer as plattelandse dorp."

Wellington

June's Place

"Pragtige plekkie in die Wes-Kaap, regte dorpie waar daar rus en vrede is."

Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate

"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"

Bovlei, Wellington

Allegro Cottages

"Sal graag weer terug wil kom. "

Wellington

Olifantskop Cottage

"Wellington is nie regtig gespits op toeriste nie - meeste van hul wynplase maak vroeg toe op 'n Saterdag en is Sondae toe. Dit was nie 'n reuse probleem nie aangesien Paarl, Tulbagh en Riebeek-Kasteel heel naby was, maar die Wellington-wyne was so lekker dat ons spyt was ons kon nie meer ervaar nie. Wat wel vir ons baie lekker was, is dat juis omdat dit nie so kommersieel is nie en ons baie persoonlike aandag by die kelders gekry het, soms vanaf die eienaars en/of wynmakers self. Ons het heerlik geëet by Gecko Lounge in die dorp. Ek glo ons sal Wellington weer besoek."

Wellington

June's Place

"Die omgewing is pragtig!"

Page
Page 8 - Showing 211 to 240