Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"As mens op soek is na 'n rustige plek waar mens kan afskakel en die son en see kan geniet, is Dwarskersbos verseker dié plek. Ons geniet die rustigheid en als wat mens nodig het is maklik bekombaar."
"Vredendal seems to be a well-functioning town. We were working only in a specific area of Vredendal but the town has the facilities that one needs when travelling."
"Sal graag weer Yzerfontein besoek. Kan Kajaki en Rosemead vir almal aanbeveel. Pragtige strand."
"Ons het heerlike seekos geëet by Weskus-kombuis. Dit is ook aan te beveel."
"Vir natuurliefhebbers en diegene wat stilte en natuur kan waardeer en respekteer."
"Nie naby die see, maar baie sentraal om seedorpe soos Paternoster, St Helenabaai, Velddrif en Saldanhabaai te verken, asook Trekoskraal, en Paternoster se reservaat."
"Club Mykonos is pragtig. En al die eetplekke se kos is great en so goed koop. Ek gaan beslis wees soontoe."
"Die vissersdorpie het oor jare ontwikkel in 'n vakansiehuis en aftreebeleggings bestemming. Dit bly klein en intiem met 'n spesifieke karakter. Die Panties Bar is 'n moet!"
"Die mooiste natuurskoon en heerlike eetplekke met vriendelike diens maak die Weskus 'n gewilde toeristebestemming ."
"If you look around you will find things of interest. Fairly central to small towns like Hopefield and Paternoster."