Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr."
"So baie om te doen en sien in die omgewing. Alles is binne 'n kort ry-afstand."
"Coming from KZN we found the freedom to walk around the area safely, which suited us as an older couple. The area is clean with good infrastructure. People are friendly. The area is well located for visiting different places on the West Coast. Unbelievable picturesque with fantastic birdlife and fantastic photographic opportunities."
"A very quaint fishing village that is largely unspoilt by malls and department stores. Some excellent restaurants in the village. Paternoster is conveniently located for exploring the lower West Coast region."
"Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die mooiste strand en netjiese mall!"
"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"
"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."
"Not a destination place. We stayed there only because we did the flower route and were on our way to Clanwilliam. We could have stopped in Elands Bay rather."
"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."
"Nie weer nie. regtig agter uitgegaan en lelik. Was 20 jaar terug daar en dit was 'n mooi vissersdorpie. Bedelaars maak mens klaar. Kan dit nie naastenby vergelyk met Strandfontein, Elandsbaai, Dwarskersbos, Paternoster ens."
"Ons kom gereeld, so elke 3 jaar, in Velddrif. Of jy daarvan gaan hou, hang af van jou belangstellings en jou verwagtinge. Vir ons wat baie rondry is Velddrif lekker sentraal geleë. "
"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."
"Die staproete tussen Strandfontein en Doornbaai is pragtig en hoogs aanbeveelbaar."
"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."