Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Die enigste kommer, soos wat dit orals omtrent is, is dat die pad maklik afgesluit word deur opstande."
"Dit benodig 'n plekkie waar jy kan rustig agteroor sit met 'n koppie koffie in jou hand."
"Aurora is naby Piketberg en ook Dwarskersbos en Elandsbaai. Ver van vakansiegedruis, maar naby genoeg om te besoek. Die blomme is die dorp is pragtig , maar mens kan ook na Clanwilliam en die Biedouwvallei ry om blomme te kyk. Die koffiewinkel is 'n gewilde kuierplek."
"Die blomme in die omgewing was mooi en Klawer-wynkelders is pragtig, maar die dorpie Klawer is erg verwaarloos."
"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"
"Ontwikkeling is besig om daar plaas te vind so oor 'n paar maande gaan dit 'n baie groot toeristeattraksie word. Dit is baie rustig daar met 'n paar goeie restaurante wat jou besig kan hou."
"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."
"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
"Matzikama Munisipaliteit kan beslis vullisverwydering in Ebenhaeser doen. Die woonbuurt en omgewing waardeur die pad gaan is meer rommel as plante."
"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."
"Die "Waterfront" het ons geniet, want De Seekat-restaurant bied jou 'n baie veelsydige menu met die heerlikste seekos en wyn, pragtige views en baie vriendelike mense. Die waffle-plekkie, asook die ou speelgoedwinkeltjie is ook 'n moet om te besoek. Die dorpie is pragtig, sal baie graag eendag 'n huisie op Paternoster wil koop."
"Paternoster, 'n pragtige karkaktervolle Weskus-dorpie. Die natuur het baie om te bied, en ek hoop die gemeenskap behou sy ongekunsteldheid."
"Wonderfull place to visit. Friendly people, great beaches and everything is within walking distance. My favourite destination."
"Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area."