Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Fantasties, idillies. So baie verskillende verblyfplekke. Genoeg restaurante, 'n garage vir petrol en 'n winkel wat basies alles wat jy benodig verskaf. Die hotel en Panty Bar (ongelukkig toe) is die moeite werd. Definitief 'n tweede besoek werd."
"Net jammer oor al die kinders wat skulpe aan jou probeer verkoop en oral uitpop. Jy moet ook op jou hoede wees om nooit jou rug te draai op waardevolle besittings nie."
"Yzerfontein is beautiful and very peaceful, perfect for a weekend getaway or holiday destination."
"Baie klein, rustige dorpie. Kon nie veel doen as gevolg van Covid level 4 lockdown nie. Sou graag die restaurant by die Wynkelder wou ondersteun."
"Paternoster is pragtig. Heerlik om daar te kuier. Met restaurante wat toemaak die tyd van die jaar as gevolg van wintervakansie en toe ook Covid-reëls was daar regtig baie min om te doen en te sien. Die winkels wat wel oop was, was lekker om te besoek. Vriendelike diens."
"Ons was in die winter daar. Ons wil beslis in die somer 'n draai weer daar kom maak."
"Great town. Hope with next visit we can support restaurants better. Due to Covid level 4 some restaurants were totally close or closed early."
"Dis jammer om die impak van die restaurant / drank / reisverbod op Paternoster te sien. Daar was so min mense die naweek daar. Dis ons gunsteling Weskus-bestemming en ek kry mense jammer wat daar woon en werk as als moet toe maak."
"Not extra-ordinary other facilities, but if you looking for a place to just get out of city life, relax and spend quality time with family, friends or with God, this is your place."
"Pragtige vissersdorpie! Sou graag dit wou besoek as die restaurante nie toe was as gevolg van die grendeltydperk nie."
"Velddrif is a lovely place. It is central and very easy to find your way to all the fishing towns in the west coast. The fish and chips at Doepies Takeaways are the best."
"Alles was wonderlik, behalwe vir die klomp smouse wat mens elke keer lastig geval het as jy jou kom by die voordeur uitsteek. Wou of mossels verkoop of ornamente wat met skulpe gemaak is. Verstaan dit is buite die beheer van enige iemand, en realiteit van Suid-Afrika se ekonomie, maar dit was lastig."