Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "
Longacres Country Estate, West Coast
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
"Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp."
"Heerlike stil, rustige plekkie in die winter. Interessante besienswaardighede in die omgewing en pragtige landskap. "
"Beautiful, peaceful and people are friendly in area. I love the fact that their are mall nearby the area. Awesome. "
"Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis. "
"Veiligheid bly 'n bron van kommer. Daar is soveel werkloosheid en gevolglik heelwat arrogante bedelaars en mense wat goed wil verkoop. Moet niks openlik sigbaar in jou motor of self buite jou wooneenheid los nie."
"The Community is rather small but has so many gems. The people are friendly and make feel welcome within the community. "
"Die natuurskoon is ongelooflik mooi en is 'n ware jakob vir die toeris wat stilte vir die siel nodig het. Hier kan jy weer jou innerlike self ontdek. "
"Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum."