Successfully reported

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Paternoster, West Coast

Rondommooi

"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "

Longacres Country Estate, West Coast

The Stables Cottages

"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."

Yzerfontein, West Coast

139 Dassen

"Baie netjiese dorp. Het baie lekker geëet by Meeurots restaurant asook by Yzer Brew. "

Vredenburg, West Coast

Nelheim

"Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp."

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"Heerlike stil, rustige plekkie in die winter. Interessante besienswaardighede in die omgewing en pragtige landskap. "

Britannia Bay, West Coast

Beachway on Golden Mile

"Gerieflik naby die see. Stil omgewing."

Paternoster, West Coast

Antaris

"Baie oulike dorp. Net wat 'n mens nodig het vir 'n rustige vakansie. "

Jacobs Bay, West Coast

Weskushuis

"Beautiful, peaceful and people are friendly in area. I love the fact that their are mall nearby the area. Awesome. "

Lamberts Bay, West Coast

Lamberts Bay Hotel

"Goeie bestemming om as basis te gebruik on verder te verken."

Sandy Point, West Coast

Montserrat Oceanfront Beach Villa

"Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis. "

Paternoster, West Coast

Cala Mondrago

"Baie petty crime en almal praat net daaroor."

Lamberts Bay, West Coast

Albatross No. 1

"Steeds die goeie ou Weskus op sy beste!"

Saldanha, West Coast

Charming 3 Bedroom House

"Beautiful and peaceful. A great travel destination!"

Paternoster, West Coast

Komyntjie 1

"Veiligheid bly 'n bron van kommer. Daar is soveel werkloosheid en gevolglik heelwat arrogante bedelaars en mense wat goed wil verkoop. Moet niks openlik sigbaar in jou motor of self buite jou wooneenheid los nie."

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"The Community is rather small but has so many gems. The people are friendly and make feel welcome within the community. "

Paternoster, West Coast

Seeperdjie

"Paternoster voel al soos my tweede tuisdorp, warm vol liefde."

Jacobs Bay, West Coast

Allview Holiday Apartments

"'n Absolute moet vir reisigers na die Weskus! "

Yzerfontein, West Coast

Coastal Cottage

"Baie naby en rustige plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."

Yzerfontein, West Coast

Rotsvas

"Pragtige kusdorp met rustige atmosfeer."

Jacobs Bay, West Coast

Weskushuis

"Lekker rustige bestemming. Genoeg aktiwiteite in dorpe naby."

Paternoster, West Coast

KwaThula Too

"My favourite place to visit."

Jacobs Bay, West Coast

Weskushuis

"Die natuurskoon is ongelooflik mooi en is 'n ware jakob vir die toeris wat stilte vir die siel nodig het. Hier kan jy weer jou innerlike self ontdek. "

Paternoster, West Coast

Paternoster Place

"Paternoster is 'n heerlike plek ek sal enige tyd weer gaan."

Yzerfontein, West Coast

139 Dassen

"Dis 'n besonderse dorp wat beskerm en bewaar moet word."

Dwarskersbos , West Coast

Maluti

"Very nice place. Friendly people."

Yzerfontein, West Coast

Jannie se huis

"'n Besoek aan Yzerbru en die bakkery langsaan is 'n moet!"

Britannica Heights, West Coast

The Lazy Daisies

"Make sure to pay the De Palm Restaurant a visit."

Port Owen, West Coast

Teddy's Oase

"Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum."

Page
Page 223 - Showing 6661 to 6690