Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"We had 4 seasons of weather in one day! Enjoyed our stay but the beach was quite dirty."
"Almal moet ten minste een keer die Golden Mile besoek. Definitief 'n bestemming wat in jou hart kruip. Jy voel veilig en die stilte is werklik bevryding vir die siel. Die mense is vriendelik en ek sal die Golden Mile aanbeveel vir almal wat net wil vir 'n naweek wegbreek of lekker vakansie wil hou. "
"Port Owen is an awesome holiday destination. If you want to get away from the city's hustle & bustle, that is where you need to go & unwind."
"Baie oulike klein Weskusdorpie, nie baie restaurante nie, maar lekke strand."
"Die weer het naweek weg onaangenaam gemaak, nie n probleem wat opgelos kan word nie. Restaurante in area is baie minimaal en ook geen aktiwiteite. Ons moes elke dag iewers ry. "
"Perfekte ligging in die Weskus - sentraal om bo na Lambertsbaai of onder na Langebaan en alles tussen in te ry."
"Lekker ou Weskus dorpie. Moet nie veel verwag nie. Mense van omgewing vriendelik. Lekker eetplekke."
"A very beautiful town with very friendly people. We will definitely go back there in the future. "
"Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf."