Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Dit was ons eerste besoek en die klein dorpie het ons baie verras. Vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi natuur. Ons sal beslis weer gaan kuier."
"Access to the beach is easy. Very laid back atmosphere and the most amazing sunsets. Will visit again."
"Lovely holiday village everything is close by, walking distance to the beach and restaurants. "
"Ons was ongelukkig om die hele naweek 'n redelike sterk wind te trotseer, maar die eetplekke het daarvoor vergoed."
"Soveel plekke om te besoek in die area, goeie hengel waters, nodige winkels is daar vir aankope, daar is net soveel om te sien."
"Lekker klein dorpie. Lekker mense. Die plaaslike kafee se eienaars kan net bietjie meer moeite doen om te probeer vriendelik wees. "
"Beste plek vir rustig wees. Neem kennis dat die naaste winkelsentrum 12 km is indien jy wegneem etes benodig of wil inkopies doen. Beste is, kom met jou eie kruideniers en geniet die omgewing. "