Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Definitely the West Coast's kept secret. If you're looking for peace, quiet, natural beauty, and miles of beaches without the crowds, book Jacobs Bay."
"Inwoners kan gerus as hulle gaan, stap op die strand, maar ook papiere, bottels en gemors op die pragige strand optel. Elke bietjie help om dit skoon en netjies te hou. Erf voor Koos Nap kan gerus ook skoongemaak word, die rotte hardloop in hulle 100de daar rond en plastiek sit aan al die takke vas."
"Dis pragtig, rustig en skoon. Ligging perfek om bedags uit te ry na Darling en Langebaan. Lieflike strand!"
"Lekker vakansiebestemming met baie in die omgewing om te besigtig en te geniet. So 'n mooi omgewing en goedkoop plekke te eet en te besigtig. Ons kom verseker vir die 11de jaar weer."
"Vredenburg is vir ons die naaste groot dorp, so die inkopies is ongelooflik - die nuwe Food Lover's Market staan veral uit vir ons!"
"Jacobsbaai is so kalm en rustig. Jy is super veilig en kan vir ure gaan stap teen die see. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek."
"Tydens die afseioen is daar nie juis veel te doen nie en die strande is baie beperk en lyk baie gevaarlik om alleen te besoek."
"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."
"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"