Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Baie goeie indruk van die mense en die dorp se netheid. Baie aktiwiteite en restaurante om te besoek."
"One of the most untouched secrets in the Western Cape. Wonderful people and amazing what this town can actually offer."
"Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan."
"Gaan gou, moenie wag nie! Jy sal nie spyt wees nie. Rustig, stil, skoon mooi dorpie met aangename mense. Mens kan werklik uitrus daar."
"'n Juweel , pragtige ongerepte natuur en vriendelike inwoners. Slegs vir mense wat hou van rustigheid en die natuur."
"Paternoster is lieflik met 'n pragtige strandgebied. Vriendelike mense en ek dink ek sal graag weer wil besoek."
Longacres Country Estate, West Coast
Kleine Aussicht"Dit is rustig en mens voel of jy in die middel van die skone natuur is."
"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."
"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."
"Sal Yzerfontein enige tyd aanbeveel as 'n plek om vakansie te gaan hou. Stil rustige plek met vriendelike mense. Het heerlik gekuier. Weer was perfek."