Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Yzerfontein, West Coast

Grace's Getaway

"Yzerfontein is pragtig en rustig."

Velddrif, West Coast

Riviera Hotel & Chalets

"Pragtige dorpie met alles binne jou bereik. Sal dit definitief weer en weer besoek."

West Coast

Cape Robin Guesthouse

"Lambertsbaai is 'n fantastiese plek! Rooibostoer, klein wynplaas (Kookfontein!), lekker kos en 'n baie interessante museum! Dit was baie lekker om hier in te loer! "

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Baie mooi! Ek het my hart verloor! Pragtig."

Vredenburg, West Coast

Vredenburg Boutique Lodge

"Die grootste dorp in die Weskus, sentraal geleë."

Lamberts Bay, West Coast

Erusno

"Ai, ek mis die plek so, Lambertsbaai is my hart se punt, sy mense, sy baaitjie, ek raak bewoë van verlange as ek aan hom dink. Min sal saam my stem maar daar is net iets aan die ou dorpie wat my hartsnare tokkel. Ek was selfs amper ongelukkig toe hulle die ou teerpad wat voor Muisbosskerm en Steenbokfontein verby loop, geteer het. En dan natuurlik Muissboskerm se kos en kuier terwyl jy sien hoe die gety die golwe inrol en die meeue lui-lui skrou wat jou laat dink aan een of ander Laurika Rauch lied."

Paternoster, West Coast

Met ys ya!

"Sal beslis weer besoek."

Klawer, West Coast

Lemoenkloof Farm

"Klawer het voldoende besienswaardighede om te besoek."

Langebaan, West Coast

Long Acres Bahamas Accommodation

"Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester."

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Sal langer moet bly. Te lekker!"

Langebaan, West Coast

Tuscany

"Mal oor Langebaan. Ons het al baie daar gaan kamp."

Yzerfontein, West Coast

Upper Road 46

"Dit is die juweel van die Weskus!"

Dwarskersbos , West Coast

Slakkepas 52

"Die dorpie is stil, die strand nog stiller, en was perfek om my woefies vir wandelinge te neem, selfs sonder hulle leibande. "

Yzerfontein, West Coast

Sunbird Place

"Yzerfontein ... hartsfontein!"

Langebaan, West Coast

Bella Vista Self-catering Apartment

"Wonderlike dorp om vakansie te gaan hou."

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Weereens lekker ou Weskus. Langebaan is tops. "

Yzerfontein, West Coast

Belle Vue Self-catering Accommodation

"Pragtige dorpie, maar baie besig in seisoen."

Port Owen, West Coast

Atlantic Sunsets

"Lekker plek wat baie veilig is, met alle geriewe naby en heelwat om te doen."

Yzerfontein, West Coast

Kariza

"Mooi en rustig. "

Paternoster, West Coast

Katonkel

"Paternoster is 'n uitstekende toeristebestemming."

Lamberts Bay, West Coast

Sybillestraat 36

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Vredenburg, West Coast

Golden Key Guesthouse

"Alhowel ek Vredenburg nie as n toeristebestemming sal beskryf nie, is die dorp netjies, skoon en die mense vriendelik. Dit is wel baie sentraal tot ander toeristebestemmings soos Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha en St Helenabaai."

Yzerfontein, West Coast

Belle Vue Self-catering Accommodation

"#Rus #Vrede # Ontspanning #Plekwaarjousielkanasemhaal"

West Coast

Cloeteskraal Chalets

"The place to be."

Page
Page 311 - Showing 9301 to 9330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!