Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Yzerfontein, West Coast

Droomvanger

"Yzerfontein is 'n veilige, skoon en goedversorgde dorpie waar 'n mens heerlik kan ontspan. Omdat daar nie baie besighede is nie, is daar 'n rustigheid met min verkeer en geen mense wat doelloos rondlê nie. Sonskyn Radio is ook 'n aanwins vir Yzerfontein! As jy rus en vrede soek, is dit die plek!"

Yzerfontein, West Coast

Swept Away Guesthouse

"Pragtige plek wat onderskat word!"

Paternoster, West Coast

Kiewiet

"Paternoster is duidelik 'n plek vir buitelanders met ponde en euros. Alhoewel die verblyf nie buitensporig duur was nie, was restaurante vreeslik duur en die keuses baie basies. Blikkie Pizzeria waar ons toe uiteindelik geëet het se pryse was meer realisties met 'n pragtige uitsig, die kos was lekker en personeel vriendelik. Maak seker om alle kosse te koop voor Paternoster - net 1 klein winkeltjie met basiese. Vredenburg het nie 'n Woolles nie."

Paternoster, West Coast

Azzuro - Duplicate

"Restaurante het almal beïndruk."

Calypso Beach, West Coast

West Coast Life Lodges

"Ons beplan om soontoe te trek!"

St Helena Bay, West Coast

Oystercatcher Lodge

"Great place for a holiday."

Yzerfontein, West Coast

Tweede Wind

"Wat 'n pragtige plekkie. Dis ons aftreedorp eendag. "

Jacobs Bay, West Coast

16 Perlemoendraai Beach House

"Perfect, laid back and quiet. Beautiful place to unwind."

Dwarskersbos , West Coast

Beachhoff Beach Front Flat

"Pragtige, skoon en netjiese dorpie. Almal is baie vriendelik."

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Langebaan is 'n pragtige vakansiebestemming wat baie vir toeriste bied en daar is ook baie om te sien en te doen in die omgewing."

Yzerfontein, West Coast

Betta Sleep Overnight Rooms

"Seker die mooiste dorp aan die Weskus."

Yzerfontein, West Coast

61 Lutie Katz

"Pragtige stil dorpie."

West Coast

Weskus Hokkie

"Ons gaan beslis sommer nog baie hier kom oorbly!"

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is my gunsteling plek!"

Paternoster, West Coast

Baywatch Villa and Cottage

"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."

Port Owen, West Coast

Makarios Marine

"Indien die Weskus die juweel van Suid Afrika is, is Port Owen die ster in die kroon. Wonderlik. Altyd lekker op die Weskus."

Paternoster, West Coast

Bokkoms Guest Flat

"Pragtige plekkie met die mooiste see en strand. Geniet die winkeltjies en snuisterye!"

Dwarskersbos , West Coast

Lekker By Die See

"Everything was perfect."

Velddrif, West Coast

Fisherman's Rest

"Velddrif is redelik interessant met die Vissery Museum, asook Bokkomlaan met die bootritte, Dit is ook naby ander Weskus-aantreklikhede. Goeie eetplekke."

Strandfontein, West Coast

Strandfontein Apartment

"Vir buiteseisoen vakansiehou was dit wonderlik. Tydens binneseisoen is daar te veel mense na ons smaak. "

Lutzville, West Coast

The Golden Grape

"Dit is maar 'n klein plattelandse dorpie wat nie veel bied nie, maar mooi omgewing as die wingerde groen is."

Yzerfontein, West Coast

Zabdiel Units

"Yzerfontein is baie aangenaam, vriendelike mense."

Jacobs Bay, West Coast

21 C View

"Fantastiese vakansieoord."

Jacobs Bay, West Coast

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie. Die see is ekstra mooi daar."

Jacobs Bay, West Coast

Abalone Guest House

"Nie almal hou van die Weskus nie, maar dit is hulle probleem! Ek sal enige tyd weer teruggaan."

Port Owen, West Coast

Atlantic Sunsets

"Vriende woon daar en kuier altyd lekker in Port Owen. "

Page
Page 316 - Showing 9451 to 9480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!