Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Ek en my vrou "LOVE" Paternoster. Ons bly in Nelspruit omgewing maar Paternoster is met elke besoek aan die Kaap vir ons 'n moet oorslaap vir 'n paar nagte."
"Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai. "
"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."
"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."
Britannica Heights, West Coast
Journey's End"Ek het gehou van die ligging. Baie mooi uitsig, stil en rustig, veral in die aande. Dit is wat ons stadsjapies nodig het om weg te breek van die besige lewe."
"Jacobsbaai is wonderlik vir die person wat wil weg kom van die vertrapping van die groter dorpe, maar dit is naby genoeg dat as jy lus is vir Mall is Vredenburg 'n hanetreetjie van jou af met 'n pragtige Mall. "
"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."
"Jacobsbaai is a quiet village close to Saladanha (just 10 mins off the R27), and 10 minutes from the Weskus Mall where you can stock up on everything. In the village itself there is only one little shop, so take your favourite foods along. Jacobsbaai is in a good central location to explore surrounding areas such as Saldanha, Paternoster, Tietiesbaai and Cape Columbine Lighthouse, etc. If you looking for peace and relaxation - this is where you need to go. Note this is a dry, hot and often windy area, so plan and pack accordingly."
"We stayed in Langebaan because my son was getting married on the beach. Security was good."
"Beslis 'n plek om weer te besoek. Is sentraal geleë om ander omgewings te besoke soos bv. Saldanna, Jacobsbaai, Paternoster ens. "
"Had an awesome meal at the harbour hotel resturant, very affordable and tasty."
"Is 'n lekker plek vir 'n paar dae se ontspan, of as jy 'n voëlkyker is is daar baie geleentheid, of as jy aktief is in watersport."