Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Ons is smoorverlief op Yzer! Goeie punt om heelwat Weskus dorpies vanaf te verken. Kan vir etlike kilometers op die strande stap... dis wonderlik! :)"
"Die hele opset word baie goed georganiseer en die veiligheid aspek is tops."
"Paternoster has changed since my last visit 4 years ago, the change is not bad, with additional restuarants it creates employment and a choice of eateries, great stuff Paternoster!"
"Baie beïndruk met Calypso Beach - pragtige uitsig - was net bietjie irriterend die aanhoudende gekap en gebouery naby West Coast Life Lodge, maar ek besef dit is net tydelik! "
"Ons kamp gereeld aan die Weskus en ry nooit verby nie want dit is spesiale mense wat daar bly."
"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
"Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster."
"Port Owen is 'n netjiese, skoon area wat stil is en genoeg rus bied weg van die stadslewe. "
"As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte."
"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
"This was our first weekend in Langebaan and we all loved it. Lovely lagoon walks, great restaurants and a wonderful day out exploring the WC National Park. A stunning weekend!"
"As jy gaan om rustig by jou huis te ontspan of kwaliteit tyd te spandeer met vriende of jou ander helfde is hierdie perfek. Mens gaan beslis nie vir die "entertainment" van die dorp nie. "
"Dit is 'n pragtige plekkie met soveel restaurante en aktiwiteite om van te kies. Love dit! Kan nie wag om terug te gaan nie."
"Bied nie self baie maar is naby genoeg om na verskeie plekke te ry wat meer toerisme-gedrewe is."
"Yzerfontein het nogals uitgebrei met heelparty dinge om te doen en plekkies om te gaan eet. "
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."