Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Dit is 'n besige vakansieoord wat allerlei aktiwiteite vir oud en jonk bied. Die eenhede is baie naby aan mekaar, daarom is dit nie so privaat en rustig nie. Daar is 'n verskeidenheid restaurante op die strand. "
"The Cape Gannet colony is very well managed for both the birds and visitors. It is well worth a visit even for non-birders to see and hear 18,000 breeding pairs of birds."
"If you want to relax and "get away from it all" this is the place. Oh and Reuben's is a must! "
"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "
"Port Owen is a quiet place for a relaxing getaway. With Laaiplek, Velddrif, St Helena Bay and Paternoster close by, there is an endless amount of places to visit."
"Baie lekker plekkie. Daar is baie rustigheid en geen gehaas na winkels en ander dinge nie. Die rustigheid is baie aangenaam."
"Omdat Langebaan soveel heerlike eet- en drinkplekke het, kom 'n mens nie eers agter as daar baie besoekers in die dorp is nie. Die pragtige natuurskoon en veilige strandmeer maak dit beslis die kuier werd."
"Dit is 'n pragtige dorp met 'n heerlike strand, lekker eetplekke en vriendelike mense!"
"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."