Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Die plek is uiters skoon as dit vergelyk kan word met Gauteng. Die water is koud maar die strande is pragtig. Binne bereik van Paternoster, Langebaan, Kaap Columbine Natuurreservaat, Yzerfontein, Velddrif en baie ander. 'n Baie lekker vakansiedorp!"
"Lamberts Bay is a beautiful place to stay with a good deal of things to do and some good restaurants. Muisbosskerm is a big hit as usual."
"Fantastiese, rustige dorpie. Die dorpie moet net die karakter behou, dit is enig in sy soort."
"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie. As jy rustigheid soek is dit net die plek vir jou!"
"Port Owen is 'n pragtige plek en baie natuurlik, mense kan gerus 'n draai maak en kom kyk."
"As a tourist destination there is nothing to experience. It is a fishing town. We came to relax and eat lots of crayfish which we did."
"Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland. "
"Ons was al verskeie kere in Paternoster, en geniet dit altyd daar, hy het maar net 'n bekoring op sy eie! "
"Paternoster is a lovely little town that provides a true South African West Coast experience!"
"Info kantoor is nie baie behulpsaam nie. Dorp se mense is baie vriendelik en dorp is baie skoon."
"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."