Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

St Helena Bay, West Coast

Seepampoentjie

"'n Juweel wat vinnig besig is om ontgin te word."

Paternoster, West Coast

Potters Rest Studio 1

"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."

Paternoster, West Coast

Milk Thistle

"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."

Paternoster, West Coast

The Loft

"Rustig en lekker mense."

St Helena Bay, West Coast

Smooth Sailing

"Pragtige dorp, met lekker kos restaurante!"

St Helena Bay, West Coast

Smooth Sailing

"Relaxing, quiet, the perfect destination to break away from the noise and stress of the metropolitan."

St Helena Bay, West Coast

Beach House Britannia Bay

"Baie lekker vakansie plek, rustig en baie veilig."

Paternoster, West Coast

Paternoster Studio

"Beste wegbreek-dorp ver weg van die gejaagde stad af!"

Yzerfontein, West Coast

Blombosch Game Farm

"Yzerfontein lyk lekker, maar ons was te ver om dit te geniet, buite stap afstand. Baie van die groep het siek teruggekom weens die stof paaie."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Een van my gunstelingbestemmings."

Yzerfontein, West Coast

Handa Home

"Beautiful town and everyone should see it at least once."

Velddrif, West Coast

Heron's Haven

"Gaan besoek gerus. So baie om te sien daar. See en rivier alles in een!"

Langebaan, West Coast

Steenbokkie

"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."

Redelinghuys, West Coast

Sandveld Dorpshuys

"Nie baie om te doen vir tieners nie. Maar Elandsbaai is slegs 20 min se ry op 'n ordentlike teerpad. Paternoster is nog 'n uur verder met al die toeriste winkels...."

St Helena Bay, West Coast

SHB Sonvanger

"Baie stil en rustige plek."

St Helena Bay, West Coast

The Fountains 15

"Geniet die rustigheid en natuur."

Paternoster, West Coast

Kiewiet

"Paternoster is pragtig. Rustige, stil dorpie."

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Restaurants need to be customer-oriented."

St Helena Bay, West Coast

The Tiki Hut

"Oulike plek, maar sal my nie permanent daar wil vestig nie."

Yzerfontein, West Coast

64 Atlantic Drive

"Asemrowend, fantasties, fenominaal."

Velddrif, West Coast

47onWaterkant

"Geniet Velddrif en sy vriendelike mense."

Doringbaai, West Coast

Diamond Divers Accommodation

"Doringbaai het meer potensiaal as wat jy op die oog af sou dink."

Paternoster, West Coast

Dunesberry

"Mal oor die dorp en sy mense."

St Helena Bay, West Coast

Albatross

"St Helenabaai is sentraal tussen die verste punte van Langebaan/Jacobsbaai/Saldana en Velddrif. Het baie lekker gekuier en kon 'n groot gebied verken op die Weskus. "

Dwarskersbos , West Coast

Skillie on the Beach

"Loved everything about it."

St Helena Bay, West Coast

Duifieklip

"Best for a away home."

Paternoster, West Coast

Flamink

"Paternoster is vir my persoonlik die lekkerste plek om vakansie te gaan hou. Dit is rustig en voel vir my asof ek terapie ondergaan as ek daar is. Ek wens ek kon meer daar uitkom om behoorlik te kan rus."

Velddrif, West Coast

Stay Anchored

"Rustige wegbreek vir naweek."

Paternoster, West Coast

Milk Thistle

"Is die mooiste dorpie, skoon en netjies. Sal net graag beter informasie oor die restaurant wou hê. Is nie alles baie duidelik nie, kon nie 'n lekker plek kry om vis te eet nie."

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!