Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Teveel mense gaan dit laat verander, die stiltes is baie beter, hou toeriste in die Kaap, hulle wil jaag en mors!"
"Rustic, friendly, raw beauty that lingers and makes you long for more. Can't wait to return."
"Hoekom bou hulle nie woonstelle waar mens kan aftree nie - ek wil nie in 'n mansion bly wat my heeldag werk gee nie!"
"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"
"Strandfontein is 'n rustige stranddorp waar daar lekker gestap kan word met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby Doringbaai. Waar 'n man vis, brandstof en ander benodighede kan kry. Kommetjie Restaurant (Strandfontein) het ons smaaklik geeët aan hul Seekos-bord. Waarde vir geld. Ons sal definitief weer terugkom."
"Wat sê mens. Die Weskus is 'n plek waar mense harte rustig klop, vriendelikheid en asemrowende natuurskoon roep my elke keer terug."
"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
"Something definitely to speak about. People are friendly and the restaurants with the different dining options were the cherry on top."
"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"
"Al wat kort is dat daar geen restaurante oop is na 4 op 'n Sondagmiddag vir 'n lekker aansitete nie, al 2 hotelle maak vroeg toe op 'n Sondag."
"Ons hou van Yzerfontein want dit is net 'n uur vanwaar ons bly. 'n Mens kan uitry na omliggende dorpe soos Darling, Paternoster, Langebaan, ens."