Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Mosselbaai is 'n mekka vir toeriste. Ons dae was te kort vir alles wat ons wou doen. Ons het ons dae vooruit beplan, maar die 3 dae was te min vir alles wat ons wou doen. Ons kom beslis weer."
"Fisherhaven itself is a strange little village but Meerenbosch is a rare find. Set on a peninsula between a lagoon and the ocean, you can enjoy the best of both worlds."
"Nie veel te doen nie, maar naby aan ander plekke soos Langebaan, Vredenburg, ens. as mens bietjie wil uitry. "
"Ek kan uit my hart sê die Hemelse Vader se Hand is duidelik sigbaar in die skepping van die pragtige landskap en asemrowende see. Dis pragtig."
"Die Bainskloof-pas is onlangs heeltemal oorgedoen en dit is beslis die moeite werd om dit te ry. Ons het ook die "rustic" Calabash Bush Pub besoek en 'n heerlike ontbyt daar geniet. Die Boland bly mooi!"
"Ongelukkig was daar nie hierdie keer tyd om Mosselbaai self te verken nie, maar ons sal verseker weer kom en dan Mosselbaai self geniet."
"Ons kom beslis weer terug. Pragtige strand met die mooiste sonsondergange. Doringbaai is ook net 'n klipgooi ver met die heerlikste seekos by The Jetty Restaurant by Fryers Cove in die hawe."
"Lovely weekend destination - you need to be self-sufficient as there are no shops close by."
"There's so much to do around the town! Also perfectly central to amazing experiences in Plettenberg Bay and George! We never got bored! Amazing restaurants around town too, but it is a bit pricey in certain areas due to tourist activity. We'll be back soon!"
"Die pad tussen St. Helanabaai en Paternoster is toe. Mens moet via Vredenburg ry. Dalk moet julle dit net op die advertensie sit, dit maak dit net makliker as mens dit vooraf weet."
"George is 'n wonderlike plek. Ek gaan elke jaar na George of die omliggende area."