Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Gouritz kort 'n wasgoedplek wat wasgoedmasjiene het wat met coins of tokens werk. Die plekke wat aanbied om wasgoed te was is buitensporig duur. Moes inry Hartenbos toe net om wasgoed te kon was."
"Heerlike dorp om in vakansie te hou, baie koffie-/eetplekkies en veilig om te stap in woonareas."
"Buite seisoen ideaal vir ouer mense. Nêrens in rye gewag nie. Verkeer bly maar 'n probleem."
"Die Poort stuk straat R339 van Uniondale in 'n oostelike rigting is iets besonders."
"Ceres is a very warm in the summer and cold in winter. I was so sick after the sunny weekend, but I think it's because of the dry warm weather conditions, but a very beautiful valley."
"Pragtige, oop, skoon strand, skilderagtig met vissersbootjies. Die Skatkis Lodge het 'n diamantuitsig oor die baai en Blikkies se pizza's is lekker. Die water is knersderm koud. Die huisies het oorspronklike name."