Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Sederberg bring altyd 'n rustigheid oor jou gemoed en daar kan jy weer asemhaal en batterye herlaai."
"Oudtshoorn se mense is lekker mense. Daar was so baie om te sien, doen en leer van die Kangogrotte, volstruisplaas en die Cango Wildlife Ranch. Ons het eintlik gegaan net vir die KKNK, maar Oudtshoorn self het ons ingesluk. Baie dankie vir 'n heerlike kuier."
"Agulhas is 'n toeriste aantreklikheid en baie opsies vir tyd verdryf."
"Langebaan is always a great destination offering good entertainment and activities."
"Paternoster itself is unfortunately littered which is the only negative I can give it. I wish the townsfolk would get together and clean up the litter often. Otherwise, we love it there."
"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."
"There is no much infrastructure in the town of St Helena. However, the local Spar and Tops were well stocked. The road to Paternoster is currently under renovation - once completed this will make the trip across easy and quick. We were lucky to experience great Easter weather."
"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."
"Stellenbosch is 'n mooi en skoon dorp met hope besienswaardighede, goeie restaurante, koffiewinkels, asook baie wynplase vir die wynkenner."