Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Jacobsbaai is 'n mooi, rustige dorpie, uitstekende bestemming vir 'n wegbreek om te onstnap van die lewe se gejaag. Die Weskusplek-restaurant se diens was nie na wense nie en hulle pryse ook baie hoog. Bean & Leaf se diens en pryse was baie goed."
"See kan nie bereik word vanaf Fisherhaven nie. Moet deur Lagoon gaan. Lagoon-vlak wissel. Geen winkels op Fisherhaven nie. Naaste dorp is Kleinmond. Heerlik rustig. Kyk uit vir die wilde perde."
"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
"Goeie basis om die Suidepunt van Afrika te verken. Veilige staproetes en plekke om te swem. Agulhas is 'n mooi, skoon dorp."
"Pragtige dorpie naby die Kaap net reg vir 'n vinnige wegbreek naweek. Vriendelike mense oral."
"Just wish there were some more local food places as we love eating close to where we are staying."
"Baie mooi omgewing met baie om te doen en besienswaardighede. Goeie restaurante in die omgewing."