Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Die wind is soms onplesierig en daar is nie baie curio-winkeltjies nie. Die paaie is ook nie in so goeie kondisie nie. Sou Oos-Londen nie aanbeveel vir 'n lang vakansie nie. Kort wegbrekies is 'n opsie."
"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Ankervas"It is one of the most beautiful areas we visited in South Africa, with amazing spaces and unforgettable views. We cannot wait to return!"
"Quiet seaside town. Perfect to relax and unwind away from the hustle and bustle of the city."
"Die strande en klimaat is heerlik, genoeg lekker eetplekke na Beacon Bay se kant. Sal weer besoek"
"Ons wou graag na die Mercedes Benz fabriek gaan, maar telefone wat op Google gewys is, is nie geantwoord nie."
"Die pad wat ons gery het na die resort was baie baie erg. Potholes, potholes en nog potholes. Hopelik sal dit gou reg gemaak wod."
"Baie oulike dorpie. Kon alles koop wat ons nodig sou kry vir ons paar dae by "hole in the wall"."
"Oos-Londen het die pragtigste strande in ons land. Die stad en geriewe vereis aandag om 'n ware toeristebestemming te word."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Plan B"Rustige area, perfek vir iemand wat wil gaan rus weg van die stad en geraas."
"'n Vergete mooi, waar tyd stilstaan. Strande is skoon en veilig. Mense is vriendelik. Paaie kort bietjie aandag, maar 'n wonderlike ervaring!"