Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Gonubie is a wonderful seaside village. You can walk, run or ride. Lovely beach and lagoon to swim (if it is not too cold!)"
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Ankervas"Ongelooflike mooi deel van die land! Die kombinasie van die see en berghange slaan mens se asem weg! Stunning verby!"
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Mitford-on-Sea Savuka"Great holiday destination. Beautiful scenery. One contextual issue was a leaking and smelly municipal sewer, close to the concrete causeway en-route to the cliffs."
"Ek gee dit 'n drie, nie omdat ek dit nie aanbeveel nie, hulle het baie skade gehad met die oorstromings en dit gaan 'n tyd neem om weer te herstel, natuurskoon is asemrowend, paaie skrikwekkend."
"Heerlike eetplekke onder die boom, strande pragtig en omgewing is lekker om te besoek. Boknesstrand, Cannon Rocks en Kenton se winkeltjies lekker om te besoek, lekker koek en koffie by Viola."
"Port Alfred is 'n baie mooi dorp met mooi strande en 'n goeie inkopiesentrum."
"Baie mooi en rustige omgewing, is vir my die mooiste see in ons land, die klimaat en natuur is ook baie goed, en die omgewing is ook nie te veel ontwikkel nie."
"Too short a stay to rate East London. Just a sleepover stop on our way to Cape Town."
"Unfortunately, East London as a city has gone to the dogs. There are potholes galore, verges untidy, etc. It would not be my choice for a holiday."
"A pleasant, quiet seaside village. A lovely beach that the community keeps clean, especially after all the flooding."
"Unfortunately, the weather wreaked havoc and we were largely confined to the accommodation. Fortunately, we have a 4x4 vehicle and were able to get out."
"Nie Oos-Londen self nie, maar Gonubie en Beacon Bay is regtig 'n lekker plek om te wees."
"Beautiful hidden gem! Wonderful, friendly people - we made friends all over!"