Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.
"Rustige omgewing om weg te breek van stad se gejaag en lawaai van die verkeer se geraas."
"Puik geleë vir dag besoek aan Krugerwildtuin. Bespreek 'n eenheid met lugversorger! Marloth raak 38 to 43 grade in die somertyd."
"I just love the bush, ideal place for people that want to get away from every day life in a city."
"Die winkels was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Meeste van die kassiere en winkel-eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die Bos (ou watergat) restaurant se pryse was redelik, en as jy bo by die dek sit, is die diens baie goed. Ongelukkig word jy nie bedien as jy onder sit nie, wat nie 'n probleem sou wees nie, maar ons kos het in tussenposes van 10 minute elk uitgekom (party was klaar geëet, toe wag die ander nog vir hul kos) Ons moes ook 3 keer vra vir eetgerei en het later maar ons kos met ons hande begin eet. Ek verstaan nie hoekom daar nie kelners is vir die tafels onder die dek nie? Dis tog deel van die restaurant. Sal nie weer teruggaan soontoe nie. Die swembad was heerlik en bekostigbaar. Die waterpark se pryse is te duur vir wat jy kry. Ons het Marlothpark geniet, behalwe vir die vreeslike hitte! En ons sal baie graag weer wil terugkom. "
"Baie lekker, ons geniet Marlothpark altyd. Kom nou al 6 jaar soontoe en sal bly gaan. "
"Dis die mees eksotiese plekkie om vakansie te hou, mits jy 'n skoon plekkie het om te slaap."
"Marloth Park is peaceful and beautiful. Interacting with the animals like the zebras, kudu, etc. was priceless."
"Baie naby die natuur, sien glad nie die nodigheid om Krugerwildtuin toe te gaan nie. Sommige grondpaaie kort 'n bietjie aandag."
"Wonderful, friendly, small community with locals telling loads of interesting stories at the look-outs and all staff being super friendly. Shops are well stocked. The park definitely beefed up the security with Field Security being visible around every corner to help and assist and to make you feel safe. Lovely views of the Crocodile River with awesome visitors from the Kruger. Great walking and driving trials to keep you busy for hours. When not braaing, the local restaurants offer great alternatives. "
"A little dark in the kitchen but a bigger wattage light bulb would probably solve the issue."
"Baie oulike plek om te gaan ontspan. Daar net te veel voete deesdae wat net ronddwaal."
"As jy van die bosveld hou, is dit die plek. Die Kruger wildtuin is vir my onbekostigbaar. Marlothpark gee die geleentheid van bekostigbare verblyf en die geleentheid om die wildtuin te besoek."
"Dis 'n wonderlike plek waar mens rustig kan word en kan ontspan. Natuurliefhebbers en mense wat hou van die buitelewe sal beslis hier welkom voel."
"Was pragtig groen na die goeie reën en die diere is so mak en oulik. Lieflike, rustige park. "