Successfully reported

Verified Reviews

Wild Frontier

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Frontier

Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.

Marloth Park, Wild Frontier

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn

"Ons het al verskeie kere in Marlothpark gebly en dit was elke keer heerlik en ons het nooit onveilig gevoel nie."

Marloth Park, Wild Frontier

Ximun Bush Lodge

"Dit is vir ons baie lekker om te kuier in Marlothpark, en gaan ons graag daarna toe. Heerlik om net lekker te gaan rus en die pragtige natuur te kan geniet daar!"

Marloth Park, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"As jy wil rustig wees en ontspan is Marlothpark definitief die plek."

Marloth Park, Wild Frontier

Die Hartbeeshuisie

"Uiters uniek en altyd lekker in die bos."

Marloth Park, Wild Frontier

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"A little piece of heaven on earth - love die bos."

Marloth Park, Wild Frontier

Ngululu

"Uiters swak strate en paaie."

Marloth Park, Wild Frontier

Rustevre

"Die ideale plek vir 'n wegbreek. "

Marloth Park, Wild Frontier

Die Bok

"Paaie is in baie swak toestand en vullis lê die wêreld vol."

Marloth Park, Wild Frontier

Sparrow 615

"Marloth Park always delivers if you love the bush."

Marloth Park, Wild Frontier

Elephant-House

"Baie lekker plek en ek gaan meeste daar. Alles baie rustiger as ander en prys is nie baie sleg nie."

Mjejane Game Reserve, Wild Frontier

Crocodile Bend

"Baie behulpsaam en professioneel!"

Marloth Park, Wild Frontier

Flight of the Eagle @ Kruger

"Wonderlike bosveld-omgewing so naby aan die Krugerwildtuin."

Marloth Park, Wild Frontier

Bozrah

"The ostriches are quite aggressive and as a parent find them to unsafe to walk around with children. Incredible to have so much wildlife variety up close though. Dirt roads dons't seem to be maintained too often."

Marloth Park, Wild Frontier

Lions View

"Toegangspaaie (strate) kan verbeter."

Marloth Park, Wild Frontier

Koekoek Guesthouse

"Marloth Park is a wonderful holiday destination for relaxation and being one with nature."

Marloth Park, Wild Frontier

Place of Happiness

"Marlothpark is 'n great plek. Ons het baie diere gesien en die naweek terdeë geniet. Van die paaie is bietjie lelik om met 'n klein kar te ry. Sal ook daarvan hou as daar dakkies bo-oor van die uitkykpunte se bankies was sodat die son mens nie brand nie. Sal definitief weer Marlothpark besoek."

Marloth Park, Wild Frontier

Big Tuskers Bush Camp

"Marlothpark se grondpaaie kan gerus meer aandag kry. Verder geniet ek elke kuier daar werklik baie. "

Marloth Park, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Dis heerlik om daar te kuier."

Marloth Park, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Dis heerlik om daar te kuier."

Marloth Park, Wild Frontier

1815 Seekoei

"Unfortunately Marloth Park was hit with some crime over the Easter Week-end, which did spoil what people were trying to enjoy."

Marloth Park, Wild Frontier

Korhaan Self-Catering Cottage

"Lekker plek vir oud en jonk en genoeg om jou besig te hou. "

Marloth Park, Wild Frontier

Visarend's Roep

"Marlothpark bied baie vir die gaste aan en is ook naby om dagbesoeke in die Krugerwildtuin te gaan doen."

Marloth Park, Wild Frontier

Squirrels Leap

"Al die personeel, inwoners en die sekuriteitspersoneel was baie vriendelik en behulpsaam. Aanbeveling: Strenger kontrole by die hekke."

Marloth Park, Wild Frontier

Khaya Marulanie

"Wonderlik, Amper beter as die Wildtuin. Lekker atmosfeer."

Marloth Park, Wild Frontier

Hie' So

"Gaan al jare na Marlothpark, my enigste negatiewe waarneming is dat daar hopeloos te veel huis nou is, wat meebring dat daar baie minder diere is om te sien, 'n groot fout."

Marloth Park, Wild Frontier

Villa Mio-Dor-y

"Die park was ongelooflik besig oor Paasnaweek, maar soos altyd het ons dit terdeë geniet. Pragtige olifante by die rivier gesien. Elke besoek aan Marloth is vir ons kos vir die siel."

Page
Page 74 - Showing 2191 to 2220