Successfully reported

Verified Reviews

Wilderness

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wilderness

Rated 4.8 out of 5 based on 774 reviews.

Wilderness

On the Water @ Pirates Creek 8

"Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld."

Wilderness

Wilderness Forest Chalet

"Al wat bietjie gepla het is dat daar geen selfoonopvangs was nie."

Wilderness

The Old Trading Post

"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan om al hulle voetslaanroetes te gaan stap."

Wilderness

Suite on Sea

"Pragtig en lieflike plek."

Wilderness

Beach Villa Wilderness

"Ongelooflike plekkie."

Wilderness

Fynbos Garden Suite

"Tuinroete op sy beste!"

Wilderness

Arendsnes

"Baie mooi met genoeg eet- en kuierplekkies. Spar winkel waar jy alle benodighede kon bekom."

Wilderness

Fynbos Garden Suite

"Wilderness has always been one of our favourite destinations on the Garden Route. There are a few popular restaurants in the little village, but our favourites were The Girls (exceptional service and food in a garden setting with a classier indoor setting) and the Blind Pig (a pub style restaurant). There is a SPAR mini-market that sells just about anything you need, a petrol station etc. It is a one-stop village."

Wilderness

Shan C

"Pragtige omgewing."

Wilderness

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

"Dit bly ’n fantastiese bestemming om vakansie te hou. Baie goeie restaurante en lieflike strand."

Wilderness

Wayside Inn

"Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi."

Wilderness

Boardwalk Lodge Self-catering

"Geniet altyd vir Wildernis. Weer nie teleurgestel nie."

Wilderness

Taaibos

"Een van die mooiste plekke in SA met die beste klimaat. Baie besienswaardighede en aktiwiteite in die omtrek."

Wilderness

Melkhout Family Retreat

"Ons gunsteling-vakansiebestemming."

Wilderness

At Rest

"Wonderlike bestemming en uithangplek vir die hele gesin. Omgewing en uitsig pragtige. Het dit regtig geniet."

Wilderness

Dune Side Retreat

"Wildernis is 'n pragtige plek. Heerlik restaurante. Die dorp is klein, maar Wildernis het 'n lieflike stapstrand wat vir kilometers aanhou."

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"Altyd mooi daar in die hartjie van die Tuinroete."

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"A beautiful place."

Wilderness

Strandloper

"Mal oor Wildernis. Sal met 'n geruste hart daar gaan bly en aftree."

Wilderness

Waterside Lodge

"Alles goed."

Wilderness

Mont Fleur

"Wildernis is een van die mees ongelooflikste bestemmings wat soveel het om te bied en is gewaarborg om elke smaak en behoefte te oortref. Die beeldskone natuur, verskeie staproetes, meer, lagoon, nasionale parke en aswemrowende strande sal jou altyd laat terugkom vir meer. Dis baie sentraal geleë met George, Knysna, Plettenbergbaai, Mossel Baai en vele ander bekoorlike kusdorpe binne 'n kort ry-afstand vanaf Wildernis. Maak Wildernis 'n reis-bestemming op jou 2021 kalender. Jy sal nie spyt wees nie."

Wilderness

Cloverleigh Guesthouse

"Fantastiese vakansiebestemming vir paartjies of gesinne met kinders. Ons kuier altyd baie lekker in hierdie dorpie."

Wilderness

Whales Way Ocean Retreat

"As jy lief is vir die natuur en hou van oop mooi strande, dan is Wilderness vir jou. Baie plekke en ander strande baie naby om te besoek."

Wilderness

The Good Wood House

"Die beste bestemming in die land."

Wilderness

Hakuna Mtata

"Beautiful beaches for walking and swimming. Other many lovely walks."

Wilderness

The Wilderness Hotel

"Beskikbare restaurante is ontsettend duur. Moet ekstra begroot daarvoor."

Wilderness

Suite on Sea

"Absolutely beautiful part of South Africa. Very well worth visiting and many places to visit and beautiful forest walks."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300