Successfully reported

Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.

Witsand

Suzys Accommodation

"Ons hou baie van Witsand en sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk."

Witsand

Joune

"Ideale plek om jou batterye te herlaai."

Witsand

Kaiha

"Quaint and friendly place. Could be a bit much in peak season though. Locals equate to 400 only. "

Witsand

Kuiergat

"Witsand is 'n heerlike juweeltjie. Pragtige strande waar mens heerlik kan loop en skulpe optel. Ek het nog nooit sulke hope skulpe op 'n strand sien lê nie. Visvang is nie my passie nie, maar duidelik is dit ook die plek daarvoor as jy daarvan hou nie. Daar is al die geriewe wat jy sou verwag, maar dit voel nie kommersieel nie. Dit maak dit 'n plus punt aangesien dit mos juis is waar mens wil rus as jy wil wegkom van daaglikse stresse. Pragtige, skoon omgewing. Lekker vakansieplek. Lekker blyplek as jy sommer net wil wegkom en maak asof jy in die paradys lewe."

Witsand

Pophuis - Beachfront Cottage in Witsand

"I have been going to Witsand for many years as child with my parents and now with my own family. Witsand is a beautiful town safe and quiet and will most defiantly go again."

Witsand

Barnacles

"Pragtige plek. Skoon en netjies. Rustig. Vriendelike mense. Pragtige ligging. Sal enige tyd weer besoek."

Witsand

Oloitokitok

"Pragtige, skoon en rustige dorp waar mens rus kan kry van die gejaagde stadslewe. "

Witsand

Hoekhuis

"Perfekte plek as jy net wil ontspan en recharge. "

Witsand

On The Rocks

"Dit is 'n lieflike klein dorpie. Ek is mal oor die mense se energie. Witsand is 'n definitief vir 'n wegbreek."

Witsand

Mooi Hawe

"Vir 'n wegbreek van die stad se gewoel is Witsand beslis die plek om te gaan herlaai."

Witsand

Cozy Cottage

"Baie stil en rustig. Nie veel om te doen nie."

Witsand

The Whale Place

"Die mense is vriendelik."

Witsand

Die Opstalletjie

"Pragtige en veilige plek met baie vriendelike mense."

Witsand

Witsand Vines Self-catering Rooms

"Buiteseisoen 'n heerlike stil plek vir rus, vrede en ongelooflike natuurtonele langs die see en riviermonding. Wonderlike plek vir hengelaars."

Witsand

Breede View Holiday Home

"Witsand is 'n hengelparadys. Dit is baie rustig daar en rus is aan die orde van die dag."

Witsand

Barnacles

"A quiet fishing village."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Baie mooi plek, baie rustig, meer ideaal vir hengelaars en persone wat bote het."

Witsand

Shell Cottages

"My gunsteling wegbreekplek."

Witsand

Rus 'n Bietjie

"Baie veilig en rustige omgewing!"

Witsand

Die Opstalletjie

"Witsand is perfek vir hengel. Wees net voorbereid vir koel, winderige weer. Vroeë oggende op die strand is baie aangenaam vir die gesin. Middae kan dit onaangenaam raak."

Witsand

Joune

"Net een winkel daar wat iets van als het, baie gemaklik, so beplan net mooi en vat soveel as kan vanaf die huis saam."

Witsand

Little Kokomo at The Breede River Lodge

"Daar is niks woorde om die plek te beskryf nie."

Witsand

Barnacles

"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."

Witsand

What a Pleasure

"Pragtige stukkie aarde!"

Witsand

Oloitokitok

"Lekker vakansieplek."

Witsand

Kuiergat

"Witsand en omgewing is baie mooi en skoon. Uitstappie met die pond oor die rivier was uniek en die moeite werd."

Witsand

Die Opstalletjie

"Nadia - who assisted us was very well organised and exceptionally polite. "

Witsand

Witsand Vines Self-catering Rooms

"Nee, maar moet maar versigtig wees as jy stort om nie te struikel nie."

Witsand

Barnacles

"Altyd baie lekker om in Witsand te kuier!"

Page
Page 14 - Showing 391 to 420